Boer met die Internet Boer met die Internet / Farm with the Internet
KORTPAD NA AGRI INLIGTING
Welkom by ons webwerf.
Ons doel is om Boere vinnig en maklik met inligting oor spesifieke landbouonderwerpe, landbouprodukte en ander nodige produkte te voorsien. Om u in staat te stel om diè inligting te bekom, gaan na ons unieke sleutelwoord
INDEKS.
Ons lewer 'n diens aan Boere en Besighede deur die verskaffing van Agri Inligting en ook vir die plasing van Korporatiewe- , Kommersiële- en Geklassifiseerde advertensies teen  bekostigbare pryse.
GRATIS registrasie as 'n lid.

Plaas ons op u Rekenaarskerm, sodat ons byderhand is wanneer u na Agri en Ander Inligting soek.
Blitsskakels
Tuisblad